Nature Kids Kleuterskool & Creche Pretoria Oos

Nature Kids Kleuterskool & Creche is 'n dubbel medium (Afrikaans en Engels) kleuterskool gelee op 'n kleinhoewe in Pretoria Oos.  Ons sien om na babas, peuters en  kleuters vanaf 3 maande tot Gr R en bied 'n standvastige kurrikulum, oorgenoeg speeltyd asook 'n verskeidenheid addisionele aktiwiteite bv. swem en perdry lesse, ballet, kuns en vele meer.

Nature Kids Nursery School & Creche is a double medium (Afrikaans and English) day care school situated on a smallholding in Pretoria East.  We look after babies and toddlers from 3 months to Gr R and offer a set curriculum, ample playtime as well as a variety of additional activities e.g. swimming and horse riding lessons, ballet, art and many more.

 

Nature Kids Kleuterskool & Creche | rachel@naturekids.mobi012 811 0094 | www.facebook.com/naturekidspretoria

273 Adele Street Grootfontein Country Estate, Garsfontein Rd, Pretoria East