JOIN OUR MAILING LIST


Swem
Swemklasse en swemskool by Nature Kids Kleuterskool & Creche in Pretoria Oos / Swimming lessons and swimschool at Nature Kids Nursery school and day care in Pretoria East

Laat jou kind reeds van 'n vroee ouderdom leer hoe om te swem, en die belangrikheid van waterveiligheid.  Ons swemskool is gelee op Nature Kids Kleuterskool se gronde en bied basiese waterveiligheid aan asook meer gevorderde swem tegnieke

Aanbieding: 2 keer per week (20 minute elk)

Aanbieder: Merieke (082 425 6793

Kostes: R325/maand

Lees meer: www.naturekids101.wix.com/naturekids

Back Back to top