JOIN OUR MAILING LIST


Nature Kids Nursery School & Day Care Center is 'n pre-school situated on a small holding in Pretoria East where your child will have the opportunity to reach his/her full potential.

 

Our vision is the harmonious development of your child with regards to his/her spiritual, physical and intellectual well being as well as his/her social, aesthetic, moral and religious development.  Our goal is to give parents peace-of-mind while they are at work.

 

Nature Kids Nursery School & Day Care Center operates from Mondays - Fridays, 06h30 to 17h30 with the options of full day or half day care available.  Balanced meals (breakfast and lunch) is included in our monthly fee as well as tea time refreshments and snacks.

 

Our pre-school classes offers a set curriculum throughout the year, with enough playtime in between. The premises boast with a big, open air playground with a selection of swings, sandpits, jungle gyms and more to ensure constant laughter and enjoyment. In addition, a variety of extra-curricular activities are offered:

 

 

Various events and themed concerts are showcased through out the year to show off our wonderful kids' hard work and creativity.  Our annual Grandparents Day is a favorite among the Nature Kids families.

 

Nature Kids is a registered nursery and pre-school at the  Department of  Well-being and Population Development

 

Nature Kids Kleuterskool & Creche is 'n voorskool op 'n kleinhoewe in die ooste van Pretoria,  waar u kind die geleentheid kry om tot sy volle potensiaal te ontwikkel.  Ons word ook beskryf as 'n plaasskool!

 

Ons visie is die harmonieuse ontwikkling van u kindjie ten opsigte van sy/haar geestelike, fisiese en intellektuele welsyn, sowel as om sosiale, estetiese, morele en godsdienstige vorming te bevorder.€‹  Ons doelwit is om ouers gemoedsrus te gee terwyl hul kinders in ons sorg is.

 

Nature Kids Kleuterskool en Creche is oop van Maandae tot Vrydae, 06h30 tot 17h30 met die opsie van voldag of halfdag.  Gebalansseerde etes (ontbyt en middagete) is ingesluit in ons maandelikse fooi sowel as teetyd versnapperinge.

 

Ons voorskool klassies bied 'n standvastige kurrikulum deur die jaar, met oorgenoeg speeltyd tussen in.  Ons gronde wat spog met 'n pragtige, opelug speelgrond  en 'n verskeidenheid swaaie, sandputte en klimrame waarborg jubelende skaterlaggies wat konstant gehoor kan word.  Nature Kids Kleuterskool en Creche bied ook die volgende addisionele aktiwiteite aan ter bevordering van ons kinders se ontwikkeling:

 

 

Verskeie konserte en gebeure vind deur die jaar plaas om ons kindertjies se talente en harde werk ten toon te stel.  Ons jaarlikse Ouma en Oupa dag is 'n groot gunsteling by ons Nature Kids families.  

 

Natuurkabouters is geregistreer by die Departement van Volkswelsyn en Bevolkingsontwikkeling.

 

 





Back Back to top